fbpx

Contact Information

.

Do you have any questions for us? Feel free to get in touch with us, we would love to have a conversation with you.

Phone Us

Hannes: 082 806 8895
Janette: 082 493 9495

Email Us

info@koinoniadiscipleship.co.za

NBI Voorkeur breinprofiel seminaar

WOW!  Wat ‘n onvergeetlike ervaring om op ‘n ander manier voor ‘n spieël te staan om jouself van binne te bekyk.  Die NBI voorkeur breinprofiel en geloofsprofiel aanbieding was ‘n eye-opener.  Die aanbieding was met die nodige respek en waardering vir elkeen se binnemens gedoen, en nogtans verfrissend uitdagend.  Die kompleksiteit van menswees en eerlike gesprekke was op so treffende manier aangebied dat elke persoon elke oomblik van die aanbieding ten volle geïnteresseerd gebly het.  Die doel van die aanbieding was nie bloot net om jouself en ander beter te leer ken nie, maar om werklik jou hart vir jouself en vir ander te verruim.  Dit is belangrik om jouself te verstaan en om beter begrip vir ander te kweek.  Die aanbieding was propvol eerlike momente, humor en wyse kwinkslae.  Wie sal tóg kan vergeet: “Trust to process …”  Met groot waardering aan Christo en Petro Maree vir ‘n puik en lewensverrykende seminaar.

SHARE THIS POST

CATEGORIES

RECENT POSTS

get in touch